4 klein koppies suiker
3 lepels stroop
1 1/4 koppie water
kook 20 minute
dan 2 lepels boter, als n bietjie in kou water gegooi word net voor jij dit uitgooi op n boter gesmeerde skottel, roer bij n teelpeltjie lemoenolie en 2 ons amandels wat die velletjies van afgetrek en gedroog is
uit tafelvreugde deur mev d f malherbe de nationale pers beperkt 1918
ek neem aan dat jy die lekkers dan of met n mes in blokkies gesny het op in balletjies gerol het met jouse hande