Comments for soutenpeper's Blog

Opmerking op kaiings – ‘n liefkosstorie deur neil stemmet
heerlike stukkie verlange, terug in die verlede, beelde, ankers en vrede – baie dankie davoor Marina

Opmerking op kaiings – ‘n liefkosstorie deur mdl7
Die laaste paar uur op hierdie Goeie Vrydag, het ek net heerlik lê en lees in Sout en Peper. Toe ek by Kaiings ‘n lieflingstorie kom, het ek sommer ver teruggedink en skielik sit ek onder Pa se dik swart army-jas wat agter my kamerdeur gehang het – want dit is die dag wat daar op Vorentoe vark geslag is en ouma Miemie het vroeg reeds die mes skerp gemaak.  Sy het elke jaar vir die okasie kom kuier.  Die hele jaar moes ons die pragtige ou klein wit varkie voer en voer en voer – later was hy reusagtig groot en moe hy geslag word.  Ek was so sewe-agt jaar oud en moes ook die vet in klein blokkies help sny want dit moes uitgebraai word.  Die vet is dan afgegooi in groot KLIM-blikke (onthou, in ons huis was daar altyd ‘n baba)en die vet is dan vir maande op ons brood gesmeer en ook gebruik om die broodpanne te smeer.  Die kaiings is dan fyn gemaal en ook in Klimblikke gebêre en was dit nou heerlik saam met heuning op my ma se varsgebakte brood so warm uit die Doverstofie.

So ‘n paar jaar gelede kuier ek by ‘n vriendin tydens die wynfees in Wiesbaden.  Ons kuier tussen die stalletjies deur want sy wil my bederf met streekkos.  Wat dink jy is toe die groot lekkerny wat sy my wil laat proe!  Gemaalde kaiings en heuning op vars brood.

Vandag braai ons klein bietjies varkspek uit, eet die geile kaiings net daar op en hou die varkvet in die vrieskas – dit is waarmee ons die broodpanne hier in Van Taackstraat smeer.  Die ou broodjie gly dan maklik uit die pan.  Johan is die bakker in ons huis.

Opmerking op soutenpeper die boek deur nickispies
Niël, as boorling van Upington het my liefde vir die Noordwes-Kaap en sy mense deur al die jare net bly groei. Sout & peper verwoorde soveel van daardie kultuur. Die warmte van die mense, die gulheid van saam-wees rondom eerlike kos: onopgesmuk en uit die hart – net soos hierdie pragboek van jou. DANKIE!

Nicki

Opmerking op soutenpeper die boek deur leonvonmoltke
Nice! Laat weet as dit beskikbaar is.

Opmerking op soutenpeper die boek deur theonlycin
Baie geluk, Neil

Opmerking op smullekker kalahari lamsblad deur leonvonmoltke
Ek mis jou lekker inskrywings!

Opmerking op hier ‘n koek, daar ‘n koek – ‘n tafel vol koeke deur marietjieb
N.a.v. jou basaarstorie. Jy onthou dalk dat my ma nie sommer haar mond aan ander mense se kooksels en baksels gesit het nie – te bang die higiëne skiet te kort (het al ‘n paar dinge gade geslaan wat haar laat wonder het). So onthou ek kleintyd dat sy koek stuur vir die basaar en dan moet boet Johan en sus Hilda maak dat hulle langs die tafel staan en as die dominee se “Amen” die basaar geopen verklaar het, moes hulle die koek terugkoop. Dan het sy die basaar ondersteun en was sy veilig met haar aankoop.

Het nou met terugskoue gewonder of daai koek nie ook van jou konfyt in gehad het nie en sy moes keer dat iemand anders dit koop nie!

Opmerking op n bottel somer geelperskes deur marietjieb
In die sewentigerjare was dit mode om die ingelegde perskes met ingedampte melk te eet. Dis ‘n kombinasie wat ek nou nog onthou: anders as vla, anders as roomys, anders as geklopte room. Die stroop en die melk moet ‘n perfekte verhouding vorm: nie te soet, nie te melkerig. Weet nie wanneer ek dit laas geproe het nie.

Opmerking op soetlemoen marmelade deur marietjieb
En so het die sakkie ryp vye geland en ek het solank vyejam gekook (nie vyekonfyt nie – daar skraap jy net die skil sodat die vye heel bly). Toe onthou ek weer ouma Miemie se kombuistafel in Koringberg en sy wat ‘n bottel soetbederf van die kombuisrak haal en oopmaak. Dis heerlik en ek ken dit nie en vra wat dit is. “Vyekonserf”, antwoord sy. Wonder wie ken dit? Ek dink ek moet ‘n paar soet appels gaan koop en dit probeer volgens tannie S.J. se aanwysings.

Opmerking op drie outas en kerspasteitjies deur marietjieb
En laat ek dit nou beaam: David se kerspasteitjies is tops.